Die enigste ontwerpdienste waar JY in beheer is
Ons vervang onbetroubare vryskutters en
duur agentskappe met voorspelbare, bekostigbare
ontwerpdienste teen ‘n vaste maandelikse fooi.
Versoek so veel ontwerpe soos jy wil.
Ontvang die ontwerpe in slegs ‘n paar werksdae.
Moet ons iets verander? Geen probleem, ons doen dit graag… verniet!
Vries of staak jou subskripsie enige tyd.
Hier is slegs 'n paar van ons vorige kliënte
Grafiese Ontwerp Pakket
Bes gepas vir bestaande besighede met gereelde ontwerp benodighede
Vir slegs
R5 850pm
Een projek op ‘n slag
Vries of Kanselleer ENIGE TYD
– Basiese Webtuiste Ontwerp
– Sosiale Media
– Digitale Advertensies
– Promosie Materiaal
– Voorleggings
– “Branding” Materiaal
– Besigheidskaartjies
– “Infographics”
– Baniere
– Verpakking Ontwerp
– Ikone
– en meer…
Verkies jy eerder ‘n vinnige aanlyn geselsie?
Vrae wat ons die meeste ontvang
Hoekoem sal ek nie net ‘n vol tydse ontwerper aanstel nie?
Goeie vraag! Eerstens, maandelikse koste vir ‘n voltydse ontwerpers begaan al R20 000 plus voordele. Boonop is jou besigheid dalk nie groot genoeg om die ontwerper ten alle tye besig te hou nie. So dan betaal jy vir tyd at jy nie kan gebruik nie.
Met hierdie maandelikse plan, kan jy enige tyd die subskripsie vries, of kanselleer om seker te maak jy betaal net vir wanneer jy ons nodig het.
Hoe baie projekte kan ek aanvra?
Die oomblik wat jy betaal, kan jy so veel projekte op you lys sit as wat jy nodig het. Ons kan wel net om een projek op ‘n slag werk, en ons sal seker maak ons lewer die projekte af, in die volgorde wat jy wil hê.
Hoe VRIES ek my subskripsie?
Ons verstaan dat jy nie altyd genoeg werk gaan hê om die volle maand te kan benut nie. Dalk het jy net een of twee werke nou nodig. Dis waar dit die vries opsie uistekend is.
Ons faktuursilus is elke 30 dae. Dus as jy na 20 dae nie enige werk vir ons het nie, laat weet jy net dat jy wil vries. Dit beteken dat jy nog 10 dae se werk by ons het, wat jy enige tyd in die toekoms kan benut.
Hoe vinnig sal ek my ontwerpe ontvang?
Kan ek my geld terug kry as ek nie gelukkig is nie?